ERA | Property Details
For Sale
Western Cape
Klawer
Klawer
6287
Klawer
R 1,100,000
Klawer
# 6287
Property Information
For Sale
Building with 4 flats for sale in Klawer;an possible renting income of R12 000pm.
Goeie besigheidsgeleentheid 4 woonstelle: 1ste woonstel baie netjies oorgedoen deur eienaar. Met kombuis leefarea,badkamer en kamer met ingeboude kaste.Woonstel het ook 'n afdak vir voertuie en het ook 'n lekker kuier stoep voor die woonstel. 2de woonstel: (Bachelors woonstel) Ruim woonstel met 'n kombuis/leefarea en slaapkamer.Aparte badkamer met stort,toilet en wasbak. 3de woonstel: 2slaapkamer woonstel: Kombuis,leefarea,badkamer met stort toilet en wasbak. en 2slaapkamer geen ingeboude kaste. 4de woonstel: 1slaapkamer,Nuwe kaste ingesit in gang,kamer en leefarea en kombuis is ook nuut oorgedoen. Woonstel het ruim Oopplan kombuis met leefarea,kamer en Ruim Badkamer. Die hele erf is omhein is baie veilig. Daar kort nog bietjie werk aan gebou en erf. Die is 'n baie goeie belegging kan plus minus R12 0000 per maand se huurinkomste kry. Die grond het ook besigheidsregte op. Kontak my gerus vir meer inligting rakend die gebou.
Property Details
Property Type
House
Property Category
Full & free title
Rooms
Bed
5
Bath
4
External Features
General Features
Agent
Agent
074 888 2072
027 712 1231
Send Antoinette a Message
Name and Surname*
Contact Number*
Email Address*
Message*
An email will be sent to the agent

Please enter the answer to submit the message
Bond Calculator
Use only numbers
Purchase price:
Total deposit:
Interest rate (percentage):
Term (months):
R
R
%
Loan amount:
Monthly payment:
R
R
0
0